Die huis is super skoon, baie netjies, smaakvol gemeubileer, die stort het my laat dink ek is in 'n spa, die uitsig vanaf die houtdek het my van al my sorges laat vergeet. Ek is net spyt dat ons nie langer kon bly nie! Baie dankie Belinda dat jy ons naweek wegbreek vir ons so spesiaal gemaak het.
Madeleine (RSA)
April 2011